Friday, June 24, 2011

The "I heart you" wedding

Die troue wat bekend staan as die "ek harkie jou" troue...

Op 26 februarie het Francois en Lizelle Strydom besluit om die knoop deur te hak in
Vanderbijlpark. Die 2 fanatiese kamera manne van kenosis het rond en bont gestaan om elke oomblik van hulle spesiale dag vas te le... vanaf die emosionele diens tot die komieklike "das sny" by die onthaal. Die fotosessie na die diens saam met die pasgetroude paar is een wat verseker lank onthou sal word. Die twee fotograwe saam met die die bruidspaar het behoorlik "Vaal ou wiele" rooi geverf.

'n Troue sowel as die fotos wat onthou sal word as ene waar die liefde tussen twee mense die wenner op die dag was.
























No comments:

Post a Comment