Wednesday, January 11, 2012

Hansie & Nadia

Op 3 September 2011 het Hansie en Nadia besluit om die knoop deur te hak in Vanderbijlpark. Die fanatiese kamera man van kenosis het rond en bont gestaan tussen trou rokke, make-up artisits en krullers om elke oomblik vas te lê... vanaf die emosionele diens tot die fotosessie saam met die pasgetroude paar  het hulle behoorlik Vaal Ou Wiele rooi geverf.

Die intieme onthaal by Diva’s and Daisies is een wat verseker vir lank onthou sal word. Die Kenosis span wens vir Hansie en Nadia ‘n baie geseënde huwelik toe.



















No comments:

Post a Comment